Jou ma ken my heelwaarskynlik net as Rofie. Vra haar.
Mense waaroor ek skryf:
Wench: My bitch. Todat sy die lees. Dan is sy my liefietjie. My engel.
Ok sy's nou weg.
My bitch.
Meisie: My dogtertjie van 2 and going. Sy RULE. Ek skiet jong jagse laaities. Eendag. Ek kannie wag nie. Ek wou myself altyd skiet toe ek 'n jong jagse laaitie was.
Wag.
Nee ek wou nie. My gooses se pa's wou my altyd skiet.
Fok?
No comments:
Post a Comment