Kyk, daar’s n’ kakhuis vol onredelike ‘bloggers’ daar buite. Behalwe vir die ‘bloggers’ wat so n’ moerse klomp fotos op hulle pages laai dat dit omtrent 10Mb vat net om verby die eerste 15 fotos te kom, kry jy dan ook nog die mense wat die tipe kak soos hieronder vervat sal neerlê vir die hele wêreld om die ongeluk te tref om op die kak af te kom.
Die post hier onder is net een van vele ander meaningless dribble wat hierdie arme drifting blaar gebraak het, en ek weet, dis kak om die goed te lees, daar's nooit genoeg tyd nie en jy's nie lus nie maar doen jouself n' guns en lees, jou oë sal oopgaan, jy sal die mes nader .....
The Jar...
The jar was filled with its emptiness.. brimming with it… she often wondered how it contained itself so well… it changed colour too… it reflected and soaked in all around it… and yet did not let that seep out… she’d had it on her little table next to the lamp for over a year now… and each evening as she sat down at the end of another day, she’d spend time looking at the jar… watching how carefully it guarded its treasure… how selfishly it held it so no one saw… she’d take comfort it in… and as the days passed and she grew more and more curious about the emptiness, she’d toy with the idea of seeing what it was like… there were days when she’d actually gone as far as to pick the jar up and place her hand over its lid… but something always made her stop… What would she achieve by letting the emptiness out? Would it really leave… she’d just add more to it…somethings are better left unleashed…
posted by drifting leaf 8:45 AM 0 comments
Saturday, January 06, 2007
Die ‘She’ is heelwaarskynlik die skrywer self. So sy skryf van haarself in die derde persoon.
Okay..
En die skrywer sit aand op aand en staar na n’ baie empty jar, so empty dat dit sommer oorloop van empty-geid. O nee, sy’t fokkol anders om te doen voor slaap tyd nie, uh uh, no ways, gou skottel goedjies was, die vyftien katte kossies gee en miskien gou deur die bad spring om al die swart make-up en swart nail polish af te haal en haar neus, oog en nippel ringe te polish en dan’s dit tyd vir die highlight van die hele dag: Sit en staar na n’ lee kruikie....
Wooo hoooo!
En daai kruikie staan al n’ jaar langs haar bed....
Bliksem!
Ou Koos het nou die dag gebel en met hewige morbiede angs vertel ek hom toe dat my rekenaar al n’ JAAR lank op my tafel by die werk staan! n' HELE fokken JAAR lank!
Koos het nog nie weer terug gebel nie.
En dan, na aand na aand se verwarre en intense staar sessies met die lee kruikie, begin 'she' te wonder of sy nie maar die ding moet oopmaak nie, want n' jaar terug was die ding leeg en net miskien, baie groot miskien, sal die hernuwe ervaring van n' lee kruik haar die tipe euphoria gee wat sy so smag voor. Maar hel, dis n' groot stap! Persoonlik weet ek nie of ek so n' scenario sal kan oorleef nie, ek meen, picture it:
Daar staan die ding. Hy's leeg. Jou lampie gooi donker ever changing skadus oor die kruik en dit lyk later soos n' Rainbow Nation behalwe dat daar darem maar baie donker kleure is. Jou arm bewe, jou hand bewe, die swart tattoo van n' slang lyk of hy stuiptrekkings kry so bewe jou pinkie.
'Die kruik is leeg. Maar gaan hy nog leeg wees as ek hom oopmaak?' wonder jy verward. Jy dink vlugtig daaraan om jou ma te bel en haar te vra maar besef vinnig dat jou ma se caravan te vêr van die telephone booth af is en by the way, netnou bliksem Tony haar weer.
En wat weet sy tog van emptyness? Sy's elke dag vol gestop.
En jy besluit dan nee, wag so bietjie, sal ek die lee kruikie kan handle? Sal ek dit kan aanvaar?
Met n' flush van desperation en vrees tel sy die jar op, en plaas haar hand saggies op die deksel.....begin dit te lig.....maar iets stop haar!
......
!!!!!!!!!!!
????????
!!!!!! ? !!!! LOL!!1111!!
...............
Dit vat haar n' hele tien sekondes om agter te kom dat sy actually besig is om die bad se prop op te tel en die ding is moertoe vas gesuig in die gat en fokkit sy moet nou n' bietjie stadiger met daai boom.....
....en sy gaan slaap.
Maar onthou ongelukkig haar hele ervaring en braak dit op haar blog.
GOTHS!
Onthou!
Daar's niks fout met selfmoord nie.
Fokken asses.....
Monday, January 29, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

2 comments:
lol!!!11 Blog foto's RAWK! :Þ
Ek's net nogal dankbaar ek kry myself nie so aan die tedium gesteur nie!
But keep 'em comin'!! ;)
's fun watchin' ya tick!!
Hello Jolandi.
Ek kannie help ek steur my aan die braak nie, dit tref my elke keer soos n' tweejarige, draffende toddler reg in die knaters. Waar dit seermaak.
Mense is fucked up.
Jy't te veel fotos op jou fokken blog!
Maar nou ja.
Cheers.
Post a Comment