Ek: Welkom Bobbie.
Bobbie: Dankie, Fokkengatvol, ek is bly om hier te wees.
Ek: Ja. Ok. So, Bobbie, is jou hol nog seer?
Bobbie: Nee ou! My ma smeer hom elke aand goed roompies!
Ek: Jou ma? Ek dog jy’s verloof?
Bobbie: Ja, ek is, maar my ma vertrou nie die goose so lekker nie, check? Omdat sy bietjie jonk is en soms luister na..[kyk skelmpies oor sy skouer].. na ENGELSE musiek, dude!
Ek: Ek sien. Maar het jy nie ‘n chick preggies gemaak toe sy net sestien jaar oud was nie?
Bobbie: So? Sy was legal, was sy nie? En betaal nou nog elke maand vir daai fokken fout. Jirre as ek maar net ‘n kondoom aangesit het!
Ek: Nou wat is die kind se naam?
Bobbie: Hoeddefok moet ek weet?
Ek: I see. Ok. Nou vertel my bietjie van die sogenaamde “oom”. Watsenaam? Oja! Lewdy Pels*
Bobbie [met traantjie in oog, asof geoefen, on cue]: Check, dis soos dit. *snik* Ek was twaalf toe ek eendag by die oom gaan kuier het, ok? Want hy’t gesê hy het iets vir my. Toe gaan ek. En toe ek daar kom toe sit hy sy…sy…s……*snik*
Ek: Voël? Frik? Penis? Peester?
Bobbie: Nee man! Sy fokken HANDE! Toe sit hy sy fokken vieslike vuil hande op my mullet! Op my fokken MULLET man!!
Ek: O. Oookay.
Bobbie: Jy moet verstaan, my mullet was op daardie tyd vreeslik belangrik vir my. Ek meen AL my fans het my aan my mullet geken! Die hele Danville EN die Oosten Ster Tehuis vir Bejaardes! Ek het daardie ding elke aand gewas en die punte geteaze en gekam en koester.
Ek: Het jy nou net gesê “koester”?
Bobbie: Ja.
Ek: Bliksem.
Bobbie: Toe later begin hy dinge vir my sê. Dinge soos: “Bobbie, kom sit hier op my Kleuter-Peuter, toe ou grote?”, en dinge soos “Bobbie, kom suig hier aan my “Hestrie-Dwarslat”, groot man!”
Ek: En toe doen jy dit?
Bobbie: Waddefok anders kon ek doen ou?
Ek: Hoe oud was jy toe?
Bobbie: Ek weet nie, seker so sewentien, of agtien?
Ek: Waddefok?
…..
…
Ek: Bobbie.
Bobbie: Ja?
Ek: Jy’s ‘n dom fok.
Bobbie: Nee ek is nie! Ek is ‘n misverstaande KUNSTENAAR!
Interview terminated met Bobbie se hol volgestop met Caterpillar.
*Skuilname.
Friday, February 22, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

3 comments:
HaHa!! Dankie jy laat my nie in die steek. (huh?? klink amper nie na die regte ding om te se??) Altyd geweet daars iets scaly omtrent hom.
Dids
free for all se ek. as hulle wil naai en geldmaak daaruit dan so be it. wie de fok is ek nou om te se dis verkeerd as hulle mekaar se holle bewerk. jurie wou. ma wou sy ma?
Hehe, ek het nou lekker gelag vir die een, moerse funny
Post a Comment