Friday, July 13, 2007

Vir al die dom mense wat te veel tussen lyne lees:

Ek. Is. Nie. Fokken. Gay. Nie.

Jissis tog.

2 comments:

Anonymous said...

Hoop nie jy praat van my nie?!?!?!??!?!!?!?!? Gedink jy sou die mail geniet!!! he-he!!

Anonymous said...

O, jy bedoel daai mail met die foto's van die tiet-impaired pretty boy met blou ogies en bruin vel?

Nooooooit.

Maar ek waardeer jou sin vir humor, *Spikkels*.