Wednesday, April 25, 2007
Seks en so
Seks is over rated.
Hierdie mense wat rave en rant oor great seks is, oor die algemeen, betaal daarvoor.
Wat?
Het jy gedink die skrywers van FHM en Cosmopolitan se '10 Steps to Great Sex' elke liewe maand, word nie betaal nie? Dink weer. Die mense word betaal om daar te sit en kak uit te dink, kak in die sin deurdat jy jou vrou, byvoorbeeld, agter die knieë moet prikkel met n' veer, haar nippels liggies dog sensueel met jou tong moet streel en oooo weeee sy gaan gevolglik van die bed af gly so hot is sy vir jou.
Kak man.
Eerlik waar, wie behalwe tienners en sepie sterre het deesdae tyd of lus vir sulke foreplay?
Nie ek nie.
So hier's die vraag: Is dit die moeite werd om lang foreplay sessions te hê alvorens die Purple Headed Warrior in die Pink Love Oyster (ek het dit in n' boek gelees eenkeer, toe ek jonk was, in die Vrystaat, op die toilet) geploeg kan word?
Laat my weet.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

2 comments:
Seks is great, en ek dink jy moet baie oud weesd as jy dink seks is werk!
Ek en my ou het baie romantiese tye en die seks daarna is great!
Chewie?
Is dit jy?
Dit moet n' fokken joke wees.
Post a Comment